Home About Us News Contact Us
Lawfords Consulting
 
   

Persone wat nie-UK burgers is nie

Die UK regering het ‘n aankondiging gemaak dat daar ‘n voorgestelde verandering sal wees in die belasting hanteering van die individuus wat die land bewoon, maar nie burgers van die land is nie. Die breedvoerige voorstel sal so gou as moontlik gepubliseer word, maar dit wil voorkom dat enige sodanige belastingbetaler wie ‘n inwoner in die land vir die laaste sewe jaar of meer was, ‘n jaarlikse levy van £30,000 moet betaal om hierdir status te behou vir die doel van inkomste sowel as kapitaal wat verkry is deur belasting Meer belangrik is dat die regering voorsiening gaan maak in die hulp met UK belasting groei en inkomste van trust wat nie in die UK is nie en hulle geassiosieër word met persone wat nie lands burgers is nie.

Daar is ook aanduidings dat die regering ‘n stop gaan plaas waar oorseese inkomste omgekeer word in kapitaal.

Inwooners wat nie lands burgers is nie, sal moet om sien na hul finansiële sake voor 6 April 2008 in die voorkoming van groot effek op hul finansies.

28 November 2007

> Volgende: Belasbare bates/kapitaal

 
English | Français | Deutche | Italiano | Afrikaans | Español | Русский | Chinese (中文)